Welkom by DJS Boekwinkel. Die boekwinkel word bedryf op Hoƫrskool Zwartkops se terrein.

2020 Handboek en Skryfbehoefte bestellings open : 2 September 2019 en sluit op 28 Oktober 2019 vir verpakking

Die DJS webblad is gesluit ter voorbereiding van die 2020 boekjaar. Kontak die Boekwinkel vir enige navrae/bestellings.

Die huidige handboek en skryfbehoefte pryslyste is slegs van toepassing op die 2018/2019 skooljaar.

Boekwinkel ure :

Maandae: 07h00 - 12h00

Dinsdae: 07h00 - 12h00

Woensdae: 07h00 - 12h00

Donderdae: 07h00 - 12h00

Vrydae: 07h00 - 12h00

Kontakbesonderhede

Telefoon
0837932831
Faks
0865131735
E-pos
djsboekwinkel@gmail.com
 
 

Bankbesonderhede

Rekeningnaam
D en J Stationers t/a DJS Boekwinkel
Rekeningnommer
411017527
Bank
Standard Bank
Takkode
01464500 - Castle Walk